Click here for the English webpage.


ARTIKELS/NUUSBRIEWE

Hier onder volg 'n lys van artikels en nuusbriewe van NIBSA wat verband hou met brugbediening. Dit handel oor die inhoud van die brugleraar se bediening asook aspekte wat die gemeente se identiteit, roeping, funksionering, ens raak. Indien jy bewus is van artikels wat hier betrekking kan hĂȘ, is jy baie welkom om dit aan die webmeester vir ondersoek en moontlike plasing aan te stuur. Jy kan dit doen deur op hierdie ikoon te klik
Om die artikel oop te maak, klik net op die naam daarvan.

  1. Brugbediening in Suid-Afrika
  2. Interim Ministry in Nederland.
  3. Nuusbrief 1 van 2014.
  4. Interim Ministry Network (VSA)
  5. Brugbediening in SA na tien jaar.
  6. Brugbediening uiteengesit - Dr AS Koorts
  7. Nuusbrief - Augustus 2015.
  8. Vasgelooptheid in gemeentes - Hoekom? ds Hannes J van Rensburg