Click here for the English webpage.


STORIES VAN GEMEENTES

Hier word die stories van gemeentes waar brugbediening plaasgevind het, vertel. As u van nog sulke stories weet, stuur asseblief die inligting aan die webmeester sodat dit ook hier geplaas kan word. Klik net op webmeester.

  1. Sundragemeente.

    Brugbediening in Sundragemeente (NGK) – 2007/8: Kort en samevattende Verslag.
    1. Agtergrond
    Ds Jan Botha het van 1 April 2007 tot einde April 2008 as Brugpredikant (BP) in Sundragemeente opgetree. Lees verder

  2. Evandergemeente.

    Brugbediening in Evandergemeente (NGK), Maart tot Nov 2007. Kort en Samevattende Verslag.
    1. Aanleiding
    Verskillende faktore het daartoe meegewerk dat die Evandergemeente se kerkraad versoek het dat 'n Brugpredikant in die gemeente aangestel word: Evander is hoofsaaklik 'n myngemeenskap en ongeveer 130 km Oos van die OR Thambo-lughawe geleё. Lees verder.

  3. Kraaifonteingemeente.

    Andrie Kilian vertel van sy interressante belewenig van brugbediening in die NG Kerk Kraaifontein. As gevolg van groot kulturele verskuiwings het die gemeenskap rondom die gemeente radikaal verander. Lees gerus verder hoe dit die bediening daar verander het. Lees verder.