Click here for the English webpage.


WELKOM

Baie hartlik welkom by die webblad van NIMSA (Network for Interim Ministry in Southern Africa). Ons vertrou dat jy hier baie interressante en leersame inligting sal bekom wat jou bedieningsvaardigheid sal opskerp.

ONS DOEL

Die doel van NIBSA is om 'n ekumeniese liggaam van spesialiste in interim (brug-) bediening te wees wat Jesus Christus dien deur die opleiding van leraars wat gemeentes in tye van wisseling van predikante kan begelei en ondersteun met die oog op 'n meer effektiewe beroepingsproses en gefokusde bediening in die toekoms van die gemeente.