Click here for the English webpage.


LITERATUUR

Die volgende leesstof word voorgehou as toerusting en agtergrond vir die verstaan van missionale kerk-wees en die implementering van 'n holistiese bediening in 'n gemeente. As jy bewus is van enige literatuur wat ander kan baat, stuur asseblief die inligting aan die webmeester vir plasing. Klik net op webmeester.